Rosanna Arquette

Rosanna Arquette
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rosanna Lisa Arquette
Geboorte 10 Augustus 1959 (1959-08-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Lewis Arquette
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosanna Arquette (gebore 10 Augustus 1959) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente After Hours (1985), Desperately Seeking Susan (1985), Pulp Fiction (1994), en The Whole Nine Yards (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy